Successfully reported
+47

Intle Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 440, Brakfontien farm, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 114 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Intle Boutique Hotel is net 'n kort rit vanaf Jeffreysbaai in Thornhill, 'n klein dorpie in die Kouga-streek van die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die hotel bied 9 kamers met lugversorging, Afrika-tema, wat tussen 2 en 4 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, spa, wasgoeddiens en 'n restaurant. Gaste kan ook verskeie maaltye reël en het toegang tot veilige parkering.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Portion 440, Brakfontien farm, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intle Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 114
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 114
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 114
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 440, Brakfontien farm, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd257796d291103eae796e9686cfabb80875acd99cfde524fd4db9b33c39da24f950002e707c48bdc153e697573da8bc47d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 114 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 440 Brakfontien farm 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.900733521505 25.054332017899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang