Successfully reported

Into Africa Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Bennie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlike tyd gehad en baie lekker gebly. Wonderlike tyd gehad, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Verbly was netjies en skoon gewees met al die geriewe wat mens nodig het vir 'n wonderlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was an amazing stay, the owner was so friendly, welcoming and helpful. The AC. It was an amazing stay, the owner was so friendly, welcoming and helpful. The accommodation was clean and tidy, it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jason
Into Africa Cottage
Hi Erike. We are so pleased you enjoyed your stay. We (and the animals) look forward to welcoming you back soon.

Madeleine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtig. Heerlike naweek gehad. Was amper nooit by die verblyf nie, maar was perfek vir ons. Het een aand gebraai, en niks kortgekom nie (benodig dalk net 'n mikrogolf, maar nie noodsaaklik nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Comfortable, peaceful, serene. Joan was absolutely lovely. We had a wonderful stay. Our cottage was clean and comfortable. The animals joined us every morning for breakfast and 'Herbert' the bush baby joined us for dinner most evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Was uitstekend en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Gemaklik, knus en bekostigbaar. Hierdie was beslis n aangename plekkie om in te bly. Baie gerieflik, ruim en dit het alles wat jy nodig het. Met 'n spliternuwe braai-area het ons die voorreg gehad om hom eerste te gebruik. Talle diere het ook kom hallo sê. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Lovely little house, bright, neat and comfortable. Ideal for a couple with child. Ideal for a weekend stay. Had zebra, kudu, warthog come and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jason
Into Africa Cottage
Thank you, Sandy. We are happy you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again soon.

Mias R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Rustig en stil. 'n Afdak en skeiding is nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Perfek vir 'n getroude paartjie wat wil rus in die natuur. Ons is verwelkom met die vriendelikste eienaars wat vir ons alles mooi verduidelik het oor hoe dinge werk binne die huis, waar alles binne die huis is met skoon handdoeke, koffie, tee, suiker, vars melk, 5 liter skoon drinkwater, asook elkeen 'n botteltjie koue drinkwater in die yskas. Sy het ons mooi verwys na eetplekke om ons. Ons het so welkom gevoel. Sy het ons 2 jarige seuntjie hanteer as haar eie kleinkind, vir hom voer gegee vir die diertjies en seker gemaak ons is gemaklik en voel welkom. Sy het ons ook verseker dat as daar enige iets is waarmee sy kon help of waarmee ons sukkel sy ons sal help, sy het self die volgende dag vir ons ekstra skoon handdoeke gebring want my seuntjie het in haar waterbak vir die diere geswem en sy was bang ons het dan nie droeë handdoeke nie. Die huis het alles binne gehad wat ons nodig gehad het. Sy sal ons beslis weer sien met 'n volgende geleentheid. Ons het so lekker gebly en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1325 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49129e5257b52a05ba0c1b214278531a44508f5ad6f0ebc179a18da5c0a40bd41ff6d9f807c6f85d2f33f0d6497cbed35e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 1325 Hornbill Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354304264428 31.763719067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang