Into Africa Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1325 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Into Africa Cottage is 'n selfsorgkothuis in die pragtige Marlothpark-wildbewarea. Marlothpark is net 14 km vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin, en die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin. Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, rooibokke en vlakvarke loop vry tussen dié areas, en dit is ook 'n voëlkykersparadys.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 kind.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n ketel in. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n slaapbank vir 'n klein kind. Buite is daar 'n privaat stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n klein watergat. Daar is lugversorging in die leefarea wat beskikbaar is teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1325 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Into Africa Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1325 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang