Intsingizi Bird Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Hornbill Street, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Intsingizi Bird Lodge is in die noordoostelike voorstede van Pretoria geleë en bied 'n bosveldatmosfeer en hartlike gasvryheid. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gerieflike verblyf word gebied in 11 kamers met privaat badkamers, grasdakke en stoepe. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. DStv en buffet ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Die lodge bied 'n swembad en braaigeriewe vir gaste om te geniet. Die lodge is ook beskikbaar vir troues, wittebrood, konferensies en funksies.
Intsingizi Bird Lodge is 3,6 km vanaf Kolonnade Winkelsentrum, 5,5 km vanaf Montana Hospitaal, en 9,4 km vanaf Wonderboom Lughawe. Hoofsnelweë is toeganklik vanaf die lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
INTSINGIZI BIRD
LODGE
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 154 Hornbill Street, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Intsingizi Bird Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Hornbill Street, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang