The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 29, Petrus Stroom Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 960 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages is 'n plattelandse hawe vir liefhebbers in die pragtige Dargle-vallei in KwaZulu-Natal se Middellande. Hierdie plaas is reg aan die einde van die pad geleë en is die ideale plek om by te ontspan en die vrede en rustigheid te geniet.
Dié kothuis is een van 3 op die perseel en bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Hierdie kamer het 'n en suite-stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Inversanda is 15 minute vanaf Midmar Dam, die tuiste van die bekende Midmar Mile, geleë. Dit neem minder as 5 uur om die plaas vanaf Johannesburg te bereik en dit is net minder as 1,5 uur vanaf Durban.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm 29, Petrus Stroom Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 29, Petrus Stroom Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang