Inyanga Complex 27
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dek Road, Inyanga Complex Unit 27, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Inyanga Complex 27 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mtwalume. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie kusdorp.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n braai en 'n eetkamertafel geniet, en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Mtwalume-strand ongeveer 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dek Road, Inyanga Complex Unit 27, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inyanga Complex 27 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dek Road, Inyanga Complex Unit 27, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang