Successfully reported

Inyoni Rock Cabanas 7

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Steve J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Spent a great time with my daughter and two grandkids. Highly recommend. Great location close to shops, restaurants and funworld. Amazing view of the sea from the front stoep and the main bedroom's balcony. Amazing views for whale watching. Daily cleaning service was great so everyone could unwind. WiFi and smart TV included for the kids to relax in the evenings. Lovely pool and braai area in the complex which also has 24-hour security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunitha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Good, clean, safe. My second time staying in this unit. Was good once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke Hm B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beste plek om te rus. Ons verblyf was skoon, netjies, kon nie verbeter vra nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Gerieflik. Gerieflik en sentraal. Ons het baie lekker gebly en 'n mooi uitsig gehad van die see. Woonstel het alles wat jy nodig het. Baie dankie aan Theresa vir haar vriendelike menswees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Goeie akkommodasie vir die prys. Baie netjiese oord. Die mense in die eenheid bo no 7 het baie goed rondgeskuif en gereeld geklap op die vloer. Die voordeur maak moeilik oop en toe en kan nie deur 'n vrou/kind oopgemaak word nie. Eenheid het alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zarita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Dit was 'n kalm en rustige plek. Mooi see-uitsig. Skoon en netjies, lekker groot kamers, genoeg beddens, baie kaste, volledige kombuis, lekker braai-area. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
Kort verblyf
2.4
Mrt 2025

Teleurgesteld in algemene toestand van woonstel. Het probleme ondervind. WiFi en TV was nie beskikbaar. Deur se elektriese 'keypad' het nie gewerk. Glas skuifdeur se raam is los. Stortdeur kan nie toemaak nie. Oor die algemeen kort woonstel dringende aandag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sunitha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Besides the R100 extra for visitors parking that we had to pay per night, everything was overall a good stay. Everything was nice. We should have been informed of the R100 parking fee for visitors, which we had to pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Sunitha, It is the policy of the complex that only 2 vehicles are allowed, more have to pay for extra parking. And you did not mention extra vehicles and that you'll be having extra guests. But I understand your point and apologise.

Teresa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Excellent. No complaints. Nice view and had everything you need for a vacation. Thank you for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Baie dankie. Hoop ek sien julle weer!

Morné S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Kompleks is netjies en skoon. Uitsig was die hoogtepunt. Sal weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Beach Road, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648f871eb34398db23ad9a6f6748bb1c8b933b9f9ac8a16f92c303e398e8822b875767638f2de95741a8d1771071d608133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050866395544 30.889766397541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang