Successfully reported
+9

Inyoni Rock Cabanas 7

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Beach Road, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Inyoni Rock Cabanas 7 is aan die strandfront in Amanzimtoti geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 mense en kyk uit oor die see.

Die duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer wat na 'n patio oopmaak. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping ingerig met 'n dubbelbed en lei na 'n balkon wat oor die see uitkyk. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en elke badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis op die grondvloer is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word.

Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV, en WiFi-toegang is beskikbaar, en die leefarea maak oop op 'n patio met direkte toegang tot die grasperk en kyk uit oor die see.

Die woonstel word op weeksdae gediens, en toegewese parkeerplek vir 'n voertuig en 'n sleepwa word voorsien. Ekstra parkeerplek in die oop parkeerarea is beskikbaar, en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 24 uur-sekuriteit.

Inyoni Rock Cabanas 7 is 160 m vanaf Splash Waterworld, 1,5 km vanaf Toti Mall, 2 km vanaf die Galleria Mall en 5 km vanaf Seadoone Mall. Amanzimtoti bied visvang, duik, snorkel, branderplankry en meer. Tussen Junie tot Augustus kan gaste die Sardine Run besigtig of besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Steve J
Gesin met klein kinders
5.0
Spent a great time with my daughter and two grandkids. Highly recommend. Great location close to shops, restaurants and funworld. Amazi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sunitha M
Saam met vriende
5.0
Good, clean, safe. My second time staying in this unit. Was good once again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Maryke Hm B
Gesin met klein kinders
5.0
Beste plek om te rus. Ons verblyf was skoon, netjies, kon nie verbeter vra nie. Dankie.
Mrt 2025
Sunitha M
Saam met vriende
5.0
Besides the R100 extra for visitors parking that we had to pay per night, everything was overall a good stay. Everything was nice. We s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Debbie D
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik. Gerieflik en sentraal. Ons het baie lekker gebly en 'n mooi uitsig gehad van die see. Woonstel het alles wat jy nodig het. Baie dankie aan ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 91 Beach Road, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inyoni Rock Cabanas 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Beach Road, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648f871eb34398db23ad9a6f6748bb1c8b933b9f9ac8a16f92c303e398e8822b875767638f2de95741a8d1771071d608133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050866395544 30.889766397541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang