Successfully reported
+16

Ipanema 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown Road, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ipanema 6 is in die klein kusdorpie St Michaels On Sea, aan die suidkus geleë. Hierdie pragtig versierde tweede-verdieping-eenheid kan 6 mense gerieflik akkommodeer en is net 400 m van die St Michaels-swemstrand af.

Hierdie lieflike eenheid het 3 slaapkamers en 'n oopplan-sitkamer, met 'n volledig toegeruste kombuis met ontbyttoonbank. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed, slaapkamer 2 en 3 beskik oor 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n TV met DStv, maar gaste sal hul eie dekodeerder en slimkaart moet saambring. Neem asseblief ook kennis dat die DStv Explorer nie met die opstelling versoenbaar is nie. Die eenheid het ook 'n lieflike balkon wat oor die see uitkyk met 'n braai en stoepstel. Daar is 'n heining om die kompleks, asook onderdakparkeerplek.

St Michaels is 'n rustige en idilliese dorpie wat spog met skilderagtige natuurskoon en ongerepte strande. Die hoofswemstrand by die mond van die Umhlangarivier is gewild onder swemmers en branderplankryers.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Crown Road, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ipanema 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown Road, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f96e2489655e6d299c0031b0480431f2d58b01b3a91763e0fbb0bff9d4a48ab3dc04ff85eb0d6588083abb1e10b01184eb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Crown Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823312 30.402852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang