Irelander Self-catering Flats
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Irelander Self-catering Flats is in 'n stil woonbuurt van Nxuba (Cradock) geleë. 'n Verskeidenheid selfsorgwoonstelle word gebied wat elkeen tussen 2 en 5 gaste akkommodeer.
Verblyf bestaan uit 12 eenhede wat daagliks gediens word. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit TV's, plafonwaaiers en elektriese komberse in. Linne en handdoeke word ook voorsien. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en 'n swembad. Kaartfasiliteite ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir karavane.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan op die tyd van jou keuse in jou eenheid bedien word. Aandete en kospakkies kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 207
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Irelander Self-catering Flats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang