Successfully reported

Ironstone Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ida H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gehalte tyd sonder enige TV. Heerlik gebly met baie oulike huisies. Rustige Karoo plaas. Stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon en baie rustig. Plek is baie skoon en netjies. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. It was very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable cottage with all amenities and lots of character. Beautiful views. Beautiful and characterful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Ons het net een aand daar oorgeslaap. Plekkie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very convenient and peaceful. Very comfortable and convenient to all the main attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en ontspanne. Heerlike plekkie, stil en rustig. Baie skoon, ons sal vir seker weer enige dag daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Het baie lekker gebly, was lekker snoesig in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie soon, netjies en rustig gewees. Lekker gebly, net so bietjie met die rooster gesukkel. Dalk tyd vir 'n beter model.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stil en rustige atmosfeer. Charmante cottage. Stil en rustige atmosfeer. Lieflike omgewing. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 267

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom Farm, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang