Successfully reported

Isabella's Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vriendelike diens en lieflike geriewe. Ons verblyf was 'n absolute plesier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Juweel in Bloemfontein. Hierdie was nou regtig 'n oase na 'n lang rit vanaf Kleinbrak. Pragtig, stylvol, netjies en baie gemaklike skoon verblyf. Baie goed geprys en Izel is 'n wonderlike vriendelike gasvrou. Die gastehuis is pragtig en baie sentraal geleë naby restaurante in 'n goeie, veilige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelus N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Pragtige ou huis en mooi kamer. Vriendelike ontvangs. Wonderlike ontbyt. Isabella's is 'n pragtige ou huis wat smaakvol gemubileer is. Die ontbyt was wonderlik, ruim en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent. Convenient, very comfortable, spacious, spotless and effortless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs en diens. Uitstekende geriewe. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm gasvryheid in 'n koue Bloemfontein! Ons het heerlik gekuier by Isabella's! Izelle was 'n wonderlike gasvrou vir wie geen moeite te veel was nie. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis-stéphane L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ongelooflike ervaring, hoogs aanbeveel! Het ons tyd hier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

'n Aangename verrassing! Hoogs aanbeveelbaar! Wat 'n aangename verrassing was dit! Pragtige plek, so stylvol gemeubileer binne met die lieflikste tuine buite. Die gaafste gasvrou! Arriveer as gaste, gaan weg as vriendinne. Nog 'n pluspunt was die heerlike ontbyt. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Isabella's Accommodation
Hi Christine, dankie vir die wonderlike review. Altyd lekker om sulke vriendelike, tevrede gaste te verwelkom. Groete Izelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTA4MGFjLTBlMjgtNGNjNC05MTNmLTIxODI3OWY4YzRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 179 5 1 5 91 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09061 26.23054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang