Isango Gate Boutique Hotel and Spa
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied 'n rustige, maar moderne omgewing van Afrika-Zen-tuine, met 'n oop dekarea, aardse kleure, moderne lyne en styl wat die toneel skep vir 'n perfekte toevlugsoord van die gejaag van die alledaagse lewe. Hierdie wonderlike ontsnapping is geleë in die voorste voorstad Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en op die drumpel van een van sy ongerepte strande.
Elk van die 10 smaakvol ontwerpte suites is volledig toegerus, met fyn linne en luukse geriewe. 8 suites het privaat balkonne en uitsigte oor die see. Kamergeriewe sluit in koninggrootte-beddens, beperkte DStv, Wi-Fi-toegang en klimaatbeheer.
Daar is 'n spa op die perseel.
Ons Mvumelwano-konferensiesentrum bied sitplek vir tot 50 gaste. Dit is die ideale plek vir korporatiewe, spanbou- of ontspanningsgebruik. Pasgemaakte geleenthede kan gereël word vir hoë tee, eksklusiewe etes en skemerkelkiefunksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Denisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Isango Gate Boutique Hotel and Spa het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang