Successfully reported
+18

Island Breeze @ 70

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Island Breeze @ 70 bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir tot 10 mense in The Island.

Die verblyf bestaan uit die 3-slaapkamerhuis en die 2-slaapkamerwoonstel. Die hoofslaapkamer in die huis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer in die woonstel het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens; die kamers deel die gebruik van 'n badkamer. Gerieflikheidshalwe word beddegoed, linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en 'n Spindle-droër is in die waskamer beskikbaar. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek vir 1 voertuig is in die motorhuis beskikbaar. Bykomende parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie op die perseel. Die eiendom is omhein en het 'n alarmstelsel. 'n Kano is op eie risiko beskikbaar. Island Breeze @ 70 is 'n nie-rook instansie, en ongelukkig word partytjies en troeteldiere nie toegelaat nie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt7uOHv3H7R0rAW7YJDYleHzB5woy6PIrpowfuXilyO1eNo85Yp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 3 Link Road The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.052416666667 22.239305555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang