Successfully reported
+169

Iso'Bella Vita Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sperwer Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Iso'Bella Vita Gastehuis is geleë in Phalaborwa, bekend as "Die Sentrale Poort na die Krugerwildtuin", en is die perfekte safari-bestemming in die Limpopo-provinsie. Phalaborwa is 'n spilpunt van wildtoerisme en 'n ideale basis om die Krugerwildtuin en die magdom natuurlike, historiese en kulturele besienswaardighede in die omgewing te verken.

Verblyf is beskikbaar in 13 gaste-suites, wat slaapplek vir 2 volwassenes bied en elk individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer, haardroër, TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Vir u veiligheid word paniekknoppies voorsien, en sekuriteitsstawe is voor alle vensters aangebring.

Ontbyt word daagliks bedien op die patio met uitsig oor die swembad en tropiese tuine van hierdie instansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 26 Sperwer Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Iso'Bella Vita Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sperwer Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02f571aca97335993176bf40b56d0b3275954750669d663b2863b43b1b83e795f419cce73a471ce9f23c489d860ddc240ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 26 Sperwer Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.930235 31.132301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang