Successfully reported

Itaga View

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Lisa K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Beautiful, peaceful and fun. We were 11 people celebrating a 40th birthday weekend. It was an eventful and memorable experience. We saw rhinos, elephants, buffalo, hippos and a variety of bucks. We enjoyed the house and all of its spaces and amenities. The host was responsive and supportive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
Dankie. Ons waardeer julle en ons hoop om julle weer te sien!

Isaac M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The place is so clean and spacious. I'd definitely go back again. The mountainous view is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
It was lovely hosting Isaac and family.

Swannie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Mooi uitsig, goeie diens. Verblyf baie goed, maar die 54 trappe op en af is onprakties, veral vir ouer persone en klein kinders. Baie mooi huis, maar baie onprakties. Kort onderhoud op gebou, soos bv. die trapreelings wat los is. Kombuis kas se plastic is besig om af te trek, yskas in die bar seel nie en daarom werk hy nie. Kombuis en swembad braai kuier area is ver uit mekaar. Koffie bekers is gechip, trelli deur voor een van die kamers is los. Pale by swembad is besig om om te val. Storte dreineer nie goed genoeg nie, stukkende stoel kussings op boonste stoep moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Was werklik 'n baie lekker kuier, het dit baie geniet. Ons was 'n klomp mense wat vir my ma se 80ste weg gegaan. Dit was werklik 'n baie lekker naweek en die blyplek was ongelooflik mooi, en die kamers netjies, en die storte buite was 'n lekker bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Itaga View
Dankie Ronelle Ons hoop dat julle weer sal kom kuier in die nabye toekoms.

Maryn L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Familie naweek gewees. Mabalingwe is stunning en die view is stunning. Huis is b. Onmenslik baie trappe en vlakke. Nie geskik vir ou mense of klein kinders nie. Geen vol stelle wyn of champagne glase? Handoeke stink. Kokorot probleem in die huis, maar spesifiek kombuis area. Dit moet eerder net vir groep middeljarige volwassenes wees. Mooi uitsig. Blinds is stukkend in sekere areas.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid J
Kort verblyf
3.2
Mrt 2025

Mooi uitsig. Lekker gebly, baie trappe, sal nie vir ouer mense aanbeveel, ons ouers het gesukkel met al die trappe. Toilet by eetkamer het na urine geruik, paar deurhandvatsels is los. Gasheer antwoord nie oor terugbetaling van breekdeposito. PS! Gasheer het wel moeite gedoen om 'n item wat vergeet was te courier vir ons.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maricelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2025

Not great. The house is not for a family as the layout is really impractical, with so many levels. The nicest part of the house is the view on the entrance level, but when you need to braai you need to go down 2 levels with no view. Our check-in time is 14:00, when we arrived at 14:30, no room was done, the domestic workers were still busy with washing and the house was only ready at around 16:00. The balustrades are broken and the house needs urgent maintenance, will not recommend for the price you pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Itaga View
Hi Maricelle. Thank you for your valued feedback. The property is advertised as a multistorey lodge and hence there will be stairs. It's not ideal for guests with mobility issues. You cannot expect to enjoy a view like this without elevation. That adds to the beauty of the property.

Freedom T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

10/10 Absolutely no complaints. Absolutely beautiful, such a tranquil place. I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
Thank you, Freedom. It was a pleasure hosting you.

Martinique L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Heerlike kuier saam vriende. Netjies en skoon. Almal het die huis geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Lekker in die bos. Baie lekker, beautiful views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e619b2bf548bd067f0bbd586b7e7da9ac324cb2f470aad5a6301e93041f954eb51fa77082d523db279fe5bcb9eaac3ca03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 36 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.825088753533 28.049976804816
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang