Italian Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Italian Villa is 'n ruim selfsorg-villa in Ballito, met see-uitsigte en ongeveer 700 m van Granny Pool-strand en 1 km van Willard-strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie en lugversorging. Vier van die badkamers is toegerus met 'n stort, 2 bied beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sit- en eetareas het ruim gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is TV's met geselekteerde DStv-kanale beskikbaar in elke slaapkamer sowel as in die sitareas.
Daar is 'n ruim oordekte buite-vermaakarea met 'n kroeg en ruim sitplek. Daarbenewens kan 'n swembad, sondek, sonstoele en 'n pragtige tuin met 'n volledig bedekte braai-area geniet word. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar, met toegang via 'n voetgangerhek. Die villa is stapafstand van strande, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 92
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 22 Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang