Successfully reported
+21

Ithiliens Grace Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Spekboom Avenue, Amandasig, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ithiliens Grace Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Amandasig in Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis tydens hul besoek.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer, gemaklike bed, gehaltelinne en -handdoeke, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Die gastehuis bied gemeenskaplike leefareas, 'n eetkamer en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Die gastehuis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Ligging

  • 7 Spekboom Avenue, Amandasig, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Spekboom Avenue, Amandasig, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZTJmNzU3LTE1NzYtNGRiNy05MzVjLTQzMmIzODI1MjNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 Spekboom Avenue Amandasig 0182 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.678062905532 28.115290487103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang