Successfully reported

Ittledoo

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lyn P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Very relaxing stay with amazing views and ample accommodation! Beautiful views! Well-fitted house! We are relaxed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Volmaak vir die hele familie. Ittledoo is die perfekte familie-vakansiehuis waar almal kan ontspan en die uitsonderlike uitsig, braai-area, en pool en tafeltennis kan geniet. Die ligging is 'n klipgooi van die lagoon met lieflike swemgeleenthede. Witsand is 'n veilige en ontspanne rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad met uitmuntende diens. Dit was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corney V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier, my dogtertjie het die tafeltennis vreeslik geniet! Ons het heerlik gebly by Ittledoo. Alles was netjies en ons uitsig was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Bevange. Ja, dit was uitstekend en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark-twaine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Dit was 'n baie lekker naweek, great klientediens, plek mooi skoon en veilig met baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eniele R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekende ligging met die beste uitsig. Baie lekker huis met baie ruim spasies en goeie kombuis. Perfek vir warm weer en koue weer, veral met die goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronthea K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Wonderlike wegbreek vir Paasfees met die familie. Ons het dit baie geniet. Lieflike plek vir 'n familie of vriendegroep van 9. Groot spasie binne die huis en is toegerus met alles. WiFi en DStv werk baie goed. MI-Box word beskikbaar gestel vir gebruik. Advies vir toeriste wat die plek wil bespreek, daar is net 'n yskas met 'n vrieskasgedeelte. So indien jy groot hoeveelheid kos saambring, hou dit in gedagte en ook, bring 2 of 3 van jou eie kosbakke of mengbakke vir slaaie en ook potte. Verder was dit baie lekker, sal defnitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Baie ontspannend en rustig. Baie mooi uitsig. Goed toegerus. Kaggel is 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Beste ligging, netjies, funksioneel. Heerlike vakansie in gerieflike, goed toegeruste huis. Skadu-parkering vir motor sal welkom wees, vir 5.5 sterre!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Kabeljou Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMjYxNTAwLTE1ZjgtNDZhYy1hMWM1LTgxNTlhZmI4NTcyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 9 mense 46 5 1 5 19 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395668401578 20.847150305271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang