Ivy Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Austen Roberts S.W2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ivy Inn is 'n bekoorlike woonstel met tuintema in Vanderbijlpark wat gerieflik langs die Vall Mall geleë is. Ideaal vir ontspannings- en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord met moderne gerief
Ivy Inn 1 het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Boonop verseker Ivy Inn 'n ononderbroke kragtoevoer, wat 'n gemaklike verblyf bied ongeag eksterne toestande.
Die eenheid lei na 'n patio met 'n buitebraai en gaste het toegang tot 'n sprankelende swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
LInda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Austen Roberts S.W2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Ivy Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Austen Roberts S.W2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang