Successfully reported
+15

Ivy Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ivy Street, Wellway Park East, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ivy Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Showmax, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige omheinde parkeerplek en sal naby winkelsentrums, restaurante, Mediclinic Durbanville en Mediclinic Cape Gate geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cathleen (cathy) J
5.0
Exceptional. I had a well-deserved rest, sorry that my stay was so short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Petro N
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Daar is alles wat ek nodig gehad het.
Aug 2025
Magdel R
Besigheidsreis
5.0
Ruim en netjiese verblyf. Sien sterre.
Aug 2025
Elmari V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en gerieflik. Ons het lekker gebly. Die instruksies was maklik om te volg vir die sleutel, parkering, ens. Die WiFi het goed gewerk en die pl...
Sien meer
Jul 2025
Jean J
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly, baie skoon en veilig! Sien sterre.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 11 Ivy Street, Wellway Park East, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ivy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ivy Street, Wellway Park East, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f0cc791007a52108c3d07abfec40a914d0aec32af7c6db2346913499d0e7a06f79a7ad28d45e0d38379c3fa74b6944c977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 Ivy Street Wellway Park East 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.822077410021 18.667612474771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang