Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate is 'n bekoorlike woonstel wat in 'n veilige landgoed geleë is op die strandfront in Melville, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste. Die eenheid is ook naby Banana Beach, wat 'n uitstekende swem- en visvangplek is.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping, modern versier, beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n ronde etenstafel met sitplek, rusbanke om op te ontspan, en 'n TV met Netflix vir mediavermaak. Die leefarea het ook 'n glas-skuifdeur wat na die balkon oopmaak, met braaigeriewe en lieflike uitsigte oor die landgoed en see om te bewonder.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir een voertuig word voorsien. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n tennistafel, 'n gimnasium-area en 'n waskamer insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jared Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang