Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate is 'n bekoorlike woonstel op 'n veilige landgoed op die strandfront in Melville en bied ruim, gerieflike verblyf aan 4 gaste. Die eenheid is naby Banana Beach, 'n gewilde swem- en visvangstrand.
Hierdie moderne woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n ronde etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n skuifdeur wat na die balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig oopmaak.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel, tafeltennis, 'n gimnasium en 'n wasgoedkamer insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jared Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Izinyoni Place, Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 321 Bokmakierie road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang