Successfully reported

J&M Elegant Escape

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nerine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Extremely satisfied. Very clean, neat and in a safe area. Easily accessible, will book again when we need to overnight again. Extremely satisfied!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie, Nerine. Waardeer jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Stephan J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Perfect. Cozy and clean, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is enige tyd weer welkom om te kom kuier.

Johan N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gaan kyk vir jouself. Ek kan J&M Elegant regtig aanbeveel, dit was moeite-vry en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie. Is bly as jy lekker gebly het. Maak gerus weer so.

Ronel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie, skoon, netjies. Ons het. Sal net 'n dakwaaiers voorstel - bietjie warm gewees. Maar verder baie oulike plek, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie dat julle by ons bespreek het. Sal verseker kyk na die dakwaaiers. Bespreek gerus weer by ons. Baie dankie.

Jean V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

100% gelukkig met my verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek het daarvan gehou dat daar melk en water in die yskas was. As ek iets kleins kan aanbeveel, sou dit nice gewees het as daar 'n bietjie ys of 'n ysbakkie in die vrieskas was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir jou terugvoer, Jean. Ek is bly jy het lekker gebly by J & M Elegant Escape. Ons waardeer graag jou terugvoer en sal verseker aanpassings maak. Maak gerus weer van ons diens gebruik. Groete

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie Elzette, waardeer. Maak gerus weer 'n booking by ons. Was lekker om jou as 'n gas te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e0769ff3b31bea8ecbc1350fc1dfa13ea828e777029f4a3d6e28c402f152fca15a29b66f5b75cd1bebefce89bccfc4dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R998 nouVanaf R898 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang