Successfully reported
+13

J&M Elegant Escape

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Vanaf R998 R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

J & M Elegant Escape is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Rooihuiskraal in Centurion, Gauteng. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is in 'n stil woonbuurt en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nerine B
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely satisfied. Very clean, neat and in a safe area. Easily accessible, will book again when we need to overnight again. Extremely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Stephan J
5.0
Perfect. Cozy and clean, and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Johan N
5.0
Gaan kyk vir jouself. Ek kan J&M Elegant regtig aanbeveel, dit was moeite-vry en baie lekker.
Nov 2024
Jean V
Saam met lewensmaat
5.0
100% gelukkig met my verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek het daarvan gehou dat daar melk en water in die yskas was. As ek iets kleins kan aanbeveel...
Sien meer
Jul 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
4.6
Baie, skoon, netjies. Ons het. Sal net 'n dakwaaiers voorstel - bietjie warm gewees. Maar verder baie oulike plek, baie skoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Gaste dink J&M Elegant Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e0769ff3b31bea8ecbc1350fc1dfa13ea828e777029f4a3d6e28c402f152fca15a29b66f5b75cd1bebefce89bccfc4dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R998 nouVanaf R898 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang