Successfully reported
+21

Jabula Lodge

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R2 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jabula Lodge is in Marloth Park geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde eenhede wat tussen 4 en 8 mense kan akkommodeer.

Jabula, 'n Zoeloe-woord wat "verheug" of "bly" beteken, bestaan uit 7 lugversorgde eenhede wat met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens ingerig is; die beddens kan opgestel word volgens gaste se behoeftes. Elkeen van die eenhede het 'n en suite-badkamer. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

'n TV, WiFi, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe is in die eenhede beskikbaar, en DStv is op versoek beskikbaar. Die selfsorg-eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, lapa en boma met sy braai-area, asook 'n swembad. 'n Kroeg en 'n gewilde restaurant is op die perseel beskikbaar.

Jabula Lodge is 26 km vanaf die Krokodilbrughek-ingang na die Krugerwildtuin. Wild loop vrylik rond in Marloth Park, en die uitkykpunte langs die Krokodilrivier bied die geleentheid om renosters, olifante, leeus, luiperds, buffels en verskeie voëlspesies te besigtig. Bosveld Atlantis Waterpark. Restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Jabula Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq3Fs3gOFPy0U8OfQ14IEFfImYliPQ0ke0JAcnxxB50kYVKZzMf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 379 Kurper Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38454 31.76376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang