Jacaranda Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 234 Mustang Road corner of Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jacaranda Cottage is in die veilige Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die kothuis is ideaal vir sake- en vakansiegangers en is ongeveer 1 km vanaf die KEP-perdesentrum in Beaulieu Estate.
Dié kothuis beskik oor 2 dubbelkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra spieëltafel, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is te volle toegerus met 'n oond en stoof, sowel as 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Skoonmaaktoerusting, eetgerei, breekware en ander nuttige items is beskikbaar. Daar is ook WiFi en volledige DStv.
Daar is 'n motorafdak vir 2 voertuie, sowel as 'n tuin voor en agter vir gaste om te geniet. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Die kothuis het 'n patio met 'n tafel en stoele, en braaigeriewe en -toerusting is op versoek beskikbaar. Klein honde word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Jacaranda Cottage is naby verskeie geriewe soos die Mall of Africa, supermarkte, winkels, restaurante, Montecasino, die dieretuin en leeupark.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Paola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 234 Mustang Road corner of Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Jacaranda Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 234 Mustang Road corner of Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang