Successfully reported

JacarandaJoy 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eureka J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat jy nodig het weg van jou huis. Ons verblyf was fantasties. Tannie het ons vriendelik ontvang en regtig tuis laat voel. Alles was gerieflik ingerig binne en buite die huis. Pragtige tuin en braai plekke binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great for humans & pets alike. A must for people travelling with pets. The first person that didn't have any issues with my Boerboel. Big enclosed yard for my dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great find. Great value for money. Very nice host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dit was baie gerieflik en skoon - ontvangs en diens was aangenaam en uitstekend. Ons het die verblyf vreeslik geniet en sal graag weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Hartlike welkom, skoon en netjies, baie ruim. Heerlike 2 nagte spandeer, skoon, netjies ingerig, als wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Rustig, funksioneel en veilig. Die eienaar was vriendelik. Die verblyf was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig gebly. Baie lekker gebly, stil en veilige area, naby dorp, geen geraas. Ons hond was saam gewees, het dit geniet om die erf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tienie
JacarandaJoy 28
Dankie Adriaan Kom gerus weer

Joan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gemaklik en dierevriendelike verblyf. Baie goeie, gemaklike, dierevriendelike (ek het met twee pugs gereis), en bekostigbare akkommodasie met 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kwaliteit verblyf. Voel asof 'n mens by goeie familie of vriende kuier, met gasvrye ontvangs en verblyf. Skoon en netjies, goeie linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Alles was netjies en in plek. Ons het verskriklik lekker gebly in die rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tienie
JacarandaJoy 28
Julle was aangename gaste. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jacaranda Avenue, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e29f34f7b483b601999480d7af7a959914dc75246223f4f20139cc5dd3706635520680fa20c1c16e8ffc4a400634d44450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 28 Jacaranda Avenue Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.5932699 22.19275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang