Successfully reported
+46

Jackalberry Tented Camp

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkasa Rupara National Park, Caprivi, Zambezi
  • Vanaf R10 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jackalberry Tented Camp is in die Nkasa Lupala Nasionale Park geleë, voorheen bekend as Mamili Nasionale Park. Die lodge is op die Linyantirivier-strandmeer geleë waar 'n groot bevolking van die park se wild vrylik rondloop en vanaf die lodge-dek deur die vloedvlaktes van Namibië en bosvelde van Botswana net oorkant die rivier opgemerk kan word.

Verblyf word gebied in 4 gestruktureerde tente waarvan 1 die wittebroodtent is. Hierdie gestruktureerde tente het elk sylampe, koffie- en teemaakgeriewe en storte met warm water wat deur sonkrag opgewek word.

Die hooflodge is om 'n yslike Jakkalsbessieboom gebou en die eerste en tweede verdieping huisves die onthaal-, eet-, sitkamer- en kroegareas. Die tweede verdieping het 'n ruim en gemaklike sitkamer wat gaste 'n besonderse uitsig oor die omgewing bied, terwyl die grondvloer 'n gemeenskaplike kaggel huisves vir aand-opvang.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Namibië se vloedvlaktes en Botswana se bosveld net oorkant die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nkasa Rupara National Park, Caprivi, Zambezi
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 10 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkasa Rupara National Park, Caprivi, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f402145b31c108f07e10eafd1295c2e90e77a793e892a7795c0f51da079d26e0c61a23899158b50bebcf97a19469bed525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 100 per nag, vir 2 mense Nkasa Rupara National Park Caprivi Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.395250276708 23.756408369374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang