Successfully reported
+36

Jacky's Selfsorg in Reebok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jacky's Selfsorg in Reebok is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Reebok, in die Tuinroete. Die eiendom is ideaal geleë binne 600 m vanaf die strand.

Hierdie volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, waar gaste kan sit en hul maaltye saam geniet, asook banke om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei uit en onder na die vermaakarea, wat spog met 'n ingeboude braaigerief vir gaste om te gebruik. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Die area bied 'n verskeidenheid opwindende doendinge vir gaste om te ervaar, soos voetslaan, ziplining en diepsee-hengeluitstappies, om 'n paar te noem.

Die eiendom is 12 km vanaf sentrale Mosselbaai en 25,6 km vanaf George Lughawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ligging

  • 8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f19ac80975cdcd10255a237681ec69c3b99f92631c4bb3e84f5821b05b93775b471994aa6ca870790eae30b22d741c0ae8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 8 Blouwildebees Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074132585865 22.166336864272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang