Jacobs Kothuis
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Jacobs Kothuis is geleë in die skilderagtige Langezandt-vissersdorpie in Struisbaai, 'n kusdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer in solderstyl met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n sitkamer met 'n binnebraai, 'n slim-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en mikrogolfoond.
Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad geniet of buite ontspan onder die oordekte patio, wat 'n ingeboude braai en buite-eetgeriewe het, ideaal vir 'n al fresco-maaltyd. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Ideaal geleë naby Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, bied die kothuis maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede. 'n Besoek aan die nabygeleë vissersdorpie Struisbaai, bekend vir sy wit sandstrande en rustige sjarme, word sterk aanbeveel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang