Successfully reported
+25

Jacob's Rest

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jacob's Rest is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Brackenfell, Kaapstad. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n sakereisiger of vakansieganger wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek aan die Noordelike Voorstede.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, sonkrag, 'n omsetter en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 25 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Coert B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Die akkommodasies het alles gehad wat nodig was vir 'n perfekte verblyf.
Aug 2025
Emily S
5.0
Rustig, veilig en gemaklik. Alles wat sou nodig kry, was daar.
Jun 2025
Chantel B
5.0
Baie vriendelike diens. Ons het ons kuier baie geniet en baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet. Ons sal enige tyd weer van h...
Sien meer
Des 2024
Cyrle J
Saam met lewensmaat
4.8
Ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat waarde vir hulle geld soek. Dit was absoluut waarde vir geld. Die ontvangs was baie hartlik en ons het gemaklik g...
Sien meer
Apr 2025
Trudi W
4.6
It was very pleasant. I will definitely stay again. Lovely people, lovely dogs, fantastic shower and comfortable bed. Very safe and con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacob's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6992069a35adfce1d6aadf1eb3d37489e75712fbc6651a963537f96e642af195f9a211d20eb155d0e043c5c69a7c642c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 54 Angelier Street Brackenfell 7650 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9003743 18.7017746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang