Successfully reported

Jacobsdal Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Reinier V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

The perfect overnight stay! Beautiful room, exceptionally clean inside the room and around the Inn. The staff was very friendly and welcoming! The food at the restaurant was incredibly good! There is just nothing negative I can say about our stay! It was money well spent! Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Sjoe, Reinier. Baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sareen en die inn span.

Marizane D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very friendly staff, always ready to help with whatever. The room was beautifully furnished, clean and neat. Lovely linen and towels - all in all superb. The complimentary breakfast has 4 options - we can recommend the omelette time and again. Friendly staff, always ready to help. We had a wedding in the area and were able to arrange for a little earlier check-in. Safe parking. Very nice experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Marizane, baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Sareen en die Inn-span.

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beste verblyf in Jacobsdal. Baie mooi en stylvolle dekor. Lekker gebly en geslaap. Ontbyt gepak voor 8h vertrek en oppad geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hi Noelene. So baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dat julle by ons oornag het. Groete, Sareen en Inn Span.

Alida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag plek vir reisigers. Vriendelike ontvangs - dankie vir yskoue water, lugversorger, pragtige kamers na 'n lang reis en snikhete dag. Heerlike à-la-carte aandete en drankie keuses is beslis 'n aanwins. Die ontbyt was ingesluit by bespreking en bedien deur behulpsame personeel. Sal beslis die Jacobsdal Inn aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Alida. Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dankie dat julle ons gekies het. Dit was heerlik om julle hier te hê. Groete Sareen en Inn Span

Jeanne-mari G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ek gee dié plek 'n 5/5! Ons het heerlik gebly! Pragtige plek, gawe en vriendelike staf. Restaurant se kos is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Sjoe Jeanne-mari. Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle te ontvang. Dankie dat julle ons gekies het. Groete Sareen en Inn span.

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Vriendelik en netjies. Vriendelike mense, heerlike kos en 'n netjiese skoon kamer met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Ananda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle hier te ontvang. Sareen en Inn Span

Surette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Juweel van 'n plekkie. Die kamers was baie mooi en netjies. Die personeel was baie vriendelik en reg om te help met enigiets, niks is te veel moeite nie. Die kos van die restaurant was hemels. Ons sal beslis weer daar bly as ons Kimberley se wêreld is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Surette, baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang hier. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Florette, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Groete, Sareen en Inn span.

Amy W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Very nice - close to parkrun. Lovely stay, enjoyed the meals - please indicate that the bathroom is not private in the family room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hi Amy. Baie dankie vir jou goedbedoelde kritiek. Volgende keer sal ons julle in kamers met 'n privaat badkamer sit. Groete, Sareen en Inn Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sareen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bouw Street, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5562874ab7e250907dc7f1b2759485337f5f536f63ebc631413fdcf3050a7c068e6b1b35ecf9e002931f9d6ae942eab6f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 25 Bouw Street Jacobsdal 8701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129883778908 24.77314142209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang