Jade 102B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jade 102B is 'n bekoorlike woonstel in die bedrywige woonbuurt, Morningside, in Sandton, Suid-Afrika geleë. Dié woonstel is naby verskeie geriewe en besienswaardighede, wat dit die ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, L-vormige rusbank en 'n TV.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, waar hulle ook kan ontspan en gehaltetyd saam kan geniet. Jade 102B bied gerieflike verblyf aan 4 gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Gaste dink Jade 102B het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang