Jade Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Lower Road, 304 A Jade Apartments, Morningside, 2057, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jade Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Sandton se middestad in Johannesburg. Hierdie woonstel is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek, TV en lugversorging. Dit lei na die balkon. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Loyiso Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Lower Road, 304 A Jade Apartments, Morningside, 2057, Gauteng
- Gaste dink Jade Apartment het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Lower Road, 304 A Jade Apartments, Morningside, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang