Successfully reported
+18

Jade G02A

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jade G02A is 'n lieflike woonstel in die bedrywige woonbuurt Morningside in Sandton. Dié woonstel is naby verskeie geriewe en besienswaardighede, wat dit die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers maak.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, L-vormige rusbank en 'n TV.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, waar hulle ook kan ontspan en gehaltetyd saam kan deurbring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Was baie aangenaam. Sal hulle beslis aanbeveel.
Jul 2025
Deidre B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. The stay was amazing, we really would book it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Razak Abdul A
Besigheidsreis
5.0
Clean environment. The housekeeper did a great job.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Razak Abdul A
Besigheidsreis
5.0
Clean rooms. Lovely environment and it's worth the money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Alet M
Saam met vriende
4.6
Uitstekende waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Kon net nie 'n broodrooster kry om te werk nie, maar die res was uitstekend.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Gaste dink Jade G02A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Lower Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6098003d4bd826afdcebac2eb48ef08908321fdf184a6ef449221aad9cfcb20531370dcbeb63ba8a4672d75f05fef67e043a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 10 Lower Road Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.097032008938 28.053368745768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang