Jade Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 516, The Sage, 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jade Views is 'n stylvolle ateljeewoonstel, geleë in die pragtige Seepunt. Perfek vir beide afstandwerk en ontspanning, bied hierdie eenheid 'n hoëgehalte-leefervaring vir diegene wat die beste van Kaapstad wil geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer, sowel as 'n kombuisie en knus sitkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien, wat alles bied wat nodig is vir 'n gerieflike selfsorgverblyf. Die sitkamer bied sitplek, aangevul deur 'n slim-TV met DSTv-stroming en Wi-Fi vir vermaak. 'n Toegewyde werkstasie is ook beskikbaar vir gaste wat op afstand werk. Die woonstel maak oop na 'n privaat balkon, deeglik gemeubileer met knus sitplek, perfek om jou oggendkoffie te geniet of saans sterre te kyk.
Die gebou bied 24-uur veilige toegang en veilige parkering, asook gerieflike toegang tot Kaapstad se top-attraksies, insluitend die V&A Waterfront en Green Point. Ikoniese strande soos Kampsbaai en Clifton is net 'n kort entjie weg.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Unit 516, The Sage, 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Jade Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 516, The Sage, 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang