Topaz Cove Luxury Villas
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Topaz Cove Luxury Villas is in die Emerald Estate in Edenvale geleë en bied selfsorgverblyf in luukse villa's. Die eiendom is die ideale bestemming vir 'n gesin en sakereisigers.
Gaste kan kies tussen 3 villatipes: Deluxe Superior, en Luukse Villas. Al die villa's beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk slaapplek vir 8 gaste bied. Terwyl sommige kamers met koninggrootte-beddens ingerig is, is meeste van die kamers met dubbelbeddens ingerig. Die en suite-badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe. Die villa's beskik oor goed toegeruste kombuise en lugversorgde leefareas met verhitte vloere, wat 'n rustige ruimte bied om te ontspan en maaltye te deel. Die huise loop uit op 'n lieflike patio met sitplek en eetplek buite, asook draagbare braaigeriewe.
Gaste kry toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis asook 'n geplaveide area voor die villa. Verder spog die eiendom met 'n rugsteunkragopwekker om kragonderbrekings te bekamp. Met 24 uur-sekuriteitsdienste wat regdeur die landgoed beskikbaar is, kan gaste gemoedsrus geniet tydens hul hele verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julie Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Topaz Cove Luxury Villas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang