Jaimais le même
Beskrywing
Jaimais le même beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, hand stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoofgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n boma met sitplek en braaigeriewe. Kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie. Let op die bad se hoogte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of diegene met gestremdhede nie.
Slegs klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, aangesien die eienaars ook troeteldiere op die perseel het.
40 km vanaf Augrabies-waterval.
'n Breekskadefooi van R500 in kontant is betaalbaar met aankoms en sal terugbetaal word sodra die eenheid by uitklok geïnspekteer is.
Geen kinders of troeteldiere word by Jamais le même toegelaat nie.
Mai lo stesso is kinder- en troeteldiervriendelik. Kinders word nie toegelaat om in die hut te hardloop nie. Versuim om hierdie reël na te kom, kan lei tot onmiddellike verwydering van die perseel sonder terugbetaling. Troeteldiere word slegs met vooraf toestemming en teen 'n bykomende fooi toegelaat. Slegs klein, goedgemanierde, huisopgeleide honde word toegelaat. Troeteldiere mag nie vir lang tye sonder toesig in die huis gelaat word nie, en hulle word ook nie op die gastehuis se beddegoed toegelaat nie. Bring asseblief hul eie bed en 'n ekstra kombers indien nodig.
Ons is 'n rookvrye onderneming. Asbakke word buite die gebou voorsien.
Slegs gaste wat bespreek het, mag op die perseel slaap. Besoeke is op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig wees. Geen partytjies word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie. Indien enige toestelle stukkend is of herstelwerk nodig is, rapporteer dit asseblief aan die eienaar. Elke eenheid het 'n houtkis buite waarin die sleutels toegesluit moet word met uitklok. Gaste is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan items binne of buite die eenheid en sal aanspreeklik wees vir die vervangingswaarde indien die skade die breekskadefooi oorskry.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mai lo stesso is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, waterverkoeler, slim-TV en WiFi toegerus. Die eenheid maak van sonkrag gebruik en het 'n omheinde erf. Troeteldiere word toegelaat, maar hulle moet goed gemanierd wees en nie in die huis mors nie. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n boma met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of diegene met gestremdhede nie.
Slegs klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, aangesien die eienaars ook troeteldiere op die perseel het.
40 km vanaf Augrabies-waterval.
'n Breekskadefooi van R500 in kontant is betaalbaar met aankoms en sal terugbetaal word sodra die eenheid by uitklok geïnspekteer is.
Geen kinders of troeteldiere word by Jamais le même toegelaat nie.
Mai lo stesso is kinder- en troeteldiervriendelik. Kinders word nie toegelaat om in die hut te hardloop nie. Versuim om hierdie reël na te kom, kan lei tot onmiddellike verwydering van die perseel sonder terugbetaling. Troeteldiere word slegs met vooraf toestemming en teen 'n bykomende fooi toegelaat. Slegs klein, goedgemanierde, huisopgeleide honde word toegelaat. Troeteldiere mag nie vir lang tye sonder toesig in die huis gelaat word nie, en hulle word ook nie op die gastehuis se beddegoed toegelaat nie. Bring asseblief hul eie bed en 'n ekstra kombers indien nodig.
Ons is 'n rookvrye onderneming. Asbakke word buite die gebou voorsien.
Slegs gaste wat bespreek het, mag op die perseel slaap. Besoeke is op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig wees. Geen partytjies word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie. Indien enige toestelle stukkend is of herstelwerk nodig is, rapporteer dit asseblief aan die eienaar. Elke eenheid het 'n houtkis buite waarin die sleutels toegesluit moet word met uitklok. Gaste is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan items binne of buite die eenheid en sal aanspreeklik wees vir die vervangingswaarde indien die skade die breekskadefooi oorskry.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 255, Cillie, 15 km from Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang