Successfully reported
+23

Jakaranda 11

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrona Boulevard, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 11 is 'n luukse en veilige selfsorgwoonstel vir 4 gaste op die seefront in Uvongo, en is net 200 m van die Uvongo-pier en swemstrand af. Dit is ideaal vir jong families en pensionarisse.

Die woonstel het 'n onbelemmerde panoramiese uitsig oor die oseaan en het 2 slaapkamers met goeie plafonwaaiers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n sitarea wat na die privaat balkon lei. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon en het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Los die skuifdeur oop snags om die branders te hoor of maak hom toe vir absolute stilte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte, ruim badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het granietwerksoppervlaktes en is volledig toegerus, wat onder andere 'n glasplaat-induksiestoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en strykgeriewe insluit. Daar is ook 'n klein eetarea, maar die meeste gaste eet op die balkon. Die sitarea spog met 'n TV, DStv (bring jou eie dekodeerder), en 'n DVD-speler. Daar is ook WiFi beskikbaar. Die leefarea het ‘n goeie plafonwaaier. Bordspeletjies en kaarte is beskikbaar.

Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek gerieflik naby die voordeur. Die kompleks het 'n elektriese heining en 'n elektriese motorhek. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik aan beide kante van die gebou en dit word daagliks skoongemaak. 'n Wassery en 'n skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar. Daar is 3 uitgange na die strand voor die woonstel wat elektronies met 'n kode beheer word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed so much, did not want to leave. Enjoy it very much. Will definitely want to stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Linda S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker vakansie met nuwe 'memories'. Dis die lekkerste plekkie om net te ontspan en uit te rus. Die ligging is asemrowend met die branders wat br...
Sien meer
Mei 2025
Jaco R
Gesin met tieners
5.0
Great blyplek. Was 'n wonderlike plek om te bly. Baie netjies en baie skoon met 'n pragtige uitsig. Die mense daar is baie vriendelik en dit is baie s...
Sien meer
Apr 2025
Roelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ons het vreeslik lekker gebly, die woonstel is perfek, die uitsig is ongelooflik. Dit het al...
Sien meer
Jan 2024
Diline L
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike vakansie met mooi uitsig, skoon eenheid en behulpsame eienaar. Was 'n heerlike verblyf met 'n baie behulpsame gasheer en netjiese en skoon ee...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Lilliecrona Boulevard, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrona Boulevard, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang