Successfully reported

Jakaranda 17

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jerome R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastiese see uitsig, naby aan die strand en winkels geleë, gerieflike blyplek. Hierdie was ons eerste wegbreek as gesin, seuns se eerste keer by die see en die uitsig wat ons gehad het van die balkon was iets wat ons vir baie lank sal onthou. Elke oggend en aand op die balkon was asemrowend en ons was gelukkig om een oggend walvisse te kon sien speel. Dit is beslis ons nommer 1 keuse van verblyf as ons weer Uvongo toe gaan. Dankie aan die vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely, comfortable unit with everything you need for a beach holiday. 2nd floor unit with amazing views over the sea - we slept with our doors open so we could hear the waves crashing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige see uitsig! Pragtige, huislike, netjiese en skoon woonstel. Mooiste see uitsig. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha-leigh N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Overall, our experience at Jakaranda 17 was wonderful, and we would highly recommend. The accommodation was clean, comfortable, and beautifully decorated, making us feel right at home. We especially enjoyed the stunning view from the balcony — it was the perfect spot to relax with a morning coffee. The location was also fantastic, providing easy access to local shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Relaxing, fun, safe. It was a great stay and we enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Pragtige woonstel. Baie mooi uitsig! Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derisha Hiralal D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Lovely, relaxing stay. Lovely stay and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfekte see uitsig, waarde vir geld! Baie netjiese, huislike ruim woonstel, perfek gelee loopafstand van Uvongo strand. Pragtige uitsig op die kuslyn en baie see lewe te sien vanaf die stoep! Ons het 'n wonderlike tyd gehad saam met ons kinders en kleinkinders! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Great place. We had a great stay. I would just like to have access to WiFi next time for those few rainy days, but other than that we were very happy with the spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Super place. Absolutely stunning and relaxing. It was a great place to visit, and the children enjoyed it immensely. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrone Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd2932b5c6f8cdc91fd687d0be4a0b298d620ddcc5ecbe40461cee6cb516979aa6238da5848f0a19da78ce8ce61756c92e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang