Successfully reported

Jakaranda Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

As ons 'n 6 uit 5 kon gee vir hierdie mooi cottage sou ons! Ons verblyf by Jakaranda Cottage was werklik 'n onvergeetlike ervaring. Zelda en Andrew is uitstekende hosts. Hulle besorgdheid oor ons gerief was oorweldigend. Die self-catering eenheid is 100% wat ons van hou. Baie privaat! Die cottage was baie meer luuks as wat ons voor gehoop het. Dis ruim, skoon en baie goed toegerus. Dit is ook in 'n baie stil buurt - ons was nooit gekonfronteer deur die toeloop van vakansiegangers wat so deel is van die Kaap die tyd van die jaar nie. As gevolg van die ligging van die cottage was ons nooit verder as 30 minute se ry van enige van die plekke/besienswaardighede wat ons wou besoek nie. Hierdie sal ons blyplek in die Kaap-omgewing wees wanneer ons dit weer besoek. Well done Zelda en Andrew met die skep van 'n onvergeetlike ervaring! Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Jakaranda Cottage
Baie dankie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Thys R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het 'n fantastiese tyd by Jakaranda Cottage gehad! Die kamers was skoon, knus, en pragtig versier. Zelda het ons dadelik tuis laat voel, en die heerlike aandete was die perfekte begin van ons vakansie. Die rustige omgewing en aandag aan detail het die ervaring besonder ontspannend gemaak. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jakaranda Street, Parel Vallei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbaf151a7b36851208c840b4ce48138b1357324841434704a340bc855224b1fa0f526ebf433ce3c20011d15ff7575a0fea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 28 Jakaranda Street Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067312805135 18.852123772353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang