Jake's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Highland Road, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jake’s Place is 'n bekoorlike huis in Kensington, Johannesburg, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied met uitsigte oor die tuin en die stad. Dit is die ideale keuse vir gesinne en vriende wat 'n vakansiewegbreek of oornagverblyf soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Die Ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Die eiendom bied gerieflike toegang tot nabygeleë winkels, restaurante, skole en parke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 442 Highland Road, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Highland Road, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang