Successfully reported

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Desiree N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag verblyf in die Karoo oppad na Bloemfontein. Het heerlik gebly, die kamer is ruim en beskik oor alles wat nodig is. Die kombuis is goed toegerus en die braai op die stoep 'n wenner. Die klein wild wat om die huis loop, is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely venue. Was a great stay. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pier D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlik om op die stoep te sit vir 'n rustige braai. Het 'n opwaardering gekry na die skaapskeerders cottage. Pragtige woonstel, mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay in the Karoo. Beautiful cottage in a stunning part of the Karoo. The cottage has everything you need and is really comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Briljant, netjies en skoon. Dit was puik, uitstekende diens voor ons arriveer het, die chalet was baie skoon en netjies en perfek uitgelê, ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marié H
1 nag
5.0
Des 2023

Ons het 'n gerieflike oornag geniet. Pragtige plek. Ons verblyf was aangenaam. Pragtige plek met al die nodige fasiliteite en gebruik vir oornag. Baie netjies en goed ingerig. Ons was van die gaste wat met ons troeteldiere gereis het - geen probleme gehad nie. Was net so welkom en 'n heerlike nagrus op die koel vloer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig. Outydse, rustige plaasopstal waar jy gedwing word om jou boek klaar te lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeie middag Jaco Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet. Vriendelike Groete Karin

Renalda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige plek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R391, Jakhalsdans Farm, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fae72e82a9beee065e1eab5da2fd898278039408a93972063fb9077a3b6b95b32e3f0817a87b04921e400d033486c642d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 R391 Jakhalsdans Farm 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.538630161223 22.342498004436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang