Jakhalsfontein Guest Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakhalsfontein Farm, 8 km from Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Jakhalsfontein Gasteplaas bied kwaliteit oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite die dorp Springfontein. Jakhalsfontein is 'n ideale oornagplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word voorsien in 'n lieflike grasdak-rondawelkothuis wat gaste totale privaatheid in 'n rustige omgewing bied.
Die oopplan-rondawel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n slaaparea met een dubbelbed, twee enkelbeddens, 1 badkamer en 'n kombuisie. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die badkamer is toegerus met 'n gasstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die plaas is op 'n sonkragstelsel.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Daar is 'n lieflike braai-area langs die eenheid, en braaipakke kan een dag vooruit bestel word. Die rondawel is in 'n tuin met skouspelagtige uitsigte en braaigeriewe geleë. Gaste kan ook skilderagtige wandelings en voëlkyk geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yverne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jakhalsfontein Farm, 8 km from Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Jakhalsfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakhalsfontein Farm, 8 km from Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang