Successfully reported

Jakkalskloof Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

1.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.3
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.3
Diens
1.7
Veiligheid
2.3
Markus V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Value for money. It was fine as a budget location and did have the swimming pool to cool down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2022

Groot teleurstelling. Die ontvangs was vriendelik. Daar word nie aangedui dat daar nie kragpunte is nie. Die braaigeriewe is in 'n swak toestand. Vol gate en uit mekaar geroes. Die kampterrein lê vol afvalprodukte. Ablusie en toilette is vuil. 2 toilette waarvan een buitewerking was. Die kamparea is nie versorg nie. Badkamervenster is stukkend en met plastiek toegeplak. Dit is duidelik dat die geriewe nie gereeld skoongemaak word nie. Pad na kampterrein is uitdagend en nie geskik vir gewone padkaravane nie. Die hele kampterrein kort 'n dringende opgradering.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Fanie M
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2022

Swak, swak, swak. Onnet, vuil, stukkend en 'n wanvoorstelling van wat geadverteer word. E-posse en foto's is aan webtuiste gestuur sonder enige reaksie. Opsie vir resensie is nie op Jakkalskloof se webblad nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Jakkalskloof Farm, Off the R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc0bced99e01b1358f614b0ed2ad74886565cdc107d3d5e91feff916d93290879cfeb3d2ee4a9d52af32052eaa3492e6d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 2 The Jakkalskloof Farm Off the R327 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -33.742602341547 21.437719375219
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang