Successfully reported
+28

Jakria

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Jakria bied oornagverblyf in Willowmore, hierdie klein dorpie is ryk aan historiese terreine en bied gaste 'n aantal avontuur-gebaseerde doendinge, soos staproetes en bergfietsroetes.

Verblyf word gebied in altesaam 3 kamers, beide kamers 1 en 2 is ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelbed en kamer 3 bevat 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Jakria se ideale ligging gee gaste toegang tot die N9 en is naby 'n verskeidenheid restaurante in die middedorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Stefanie P
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfekte oornag verblyf. Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfek vir oorbly vir o...
Sien meer
Okt 2025
Carlien D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike oornagstop. Netjiese skoon oornagplek. Het alles wat nodig was.
Okt 2025
Tillie S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies en baie gawe gasvrou en gasheer. Was ideaal vir oornag voor die Karoo to Coast.
Sep 2025
Kobie K
Saam met vriende
5.0
Ons sal weer by Jakria bly. Die kamers is skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld.
Des 2024
Madie E
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag se fasiliteit. Vriendelike ontvangs. Lekker geslaap, al wat kort is 'n klein yskassie om jou koue goed koud te hou in die warm Karoo.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jakria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang