Coastal Life @ 7 Jamaican Palms Marina Martinique
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamaican Palms, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Life @ 7 Jamaican Palms Marina Martinique is 'n bekoorlike, gesinsvriendelike toevlugsoord op die tweede verdieping in Jeffreysbaai en bied pragtige uitsigte oor die kanale. Dit is ideaal vir gaste wat ontspanning en avontuur soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die leefarea met sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lieflike binnebraai-area met 'n eetarea. Dit lei ook na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tamaryn Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jamaican Palms, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamaican Palms, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang