Jambo
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Jambo bied 'n gastekamer op die gasheer se eiendom in Marlothpark. Die vakansiedorp is 'n 3000-hektaar bewarea teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin en spog met vier van die Groot Vyf.
Verblyf by Jambo beskik oor 1 gastekamer op die boonste verdieping van die huis, wat slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar bied. Die gastekamer het 'n privaat ingang en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n klein sitarea, 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot die bomabraai-area op die onderste verdieping, 'n plonspoel en sit- en eetarea. Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouapies, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise wat vry rondloop, is hier te sien. 
Die gasheer woon op die perseel en sal met enige vrae help, asook met navrae oor die omgewing.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Jambo het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang