Successfully reported
+16

Jamie's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jamie's Place is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Estoril Villas-kompleks in die hartjie van Diazstrand tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die woonstel het 'n see-uitsig. Die kompleks is naby die strand en naby 'n verhitte binneshuise swembad, waterpark, speelarea vir kinders, Thai-masserings en talle ander aktiwiteite.

Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slim-TV met toegang tot stroomplatforms soos Netflix, DStv Now en Showmax en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per nag. Die stapeldeure maak oop sodat gaste die vars seelug kan geniet. Die woonstel het 'n stoep met gasbraaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jamie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77574c98c43a4ebcc7ebc61fb780323c9a61784cfe84798f7a91988d92763c6343bedd9d3292ff6095d5bd327e8783d40ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Beach Blvd W Estoril Villas Unit 83 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161604693252 22.108336555016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang